Ep. 68 - Lesufi se vlag dag, DA konsolideer mag & Sasol verloor krag

Ep. 68 - Lesufi se vlag dag, DA konsolideer mag & Sasol verloor krag

From: Podlitiek
0 0 4 months ago
Na ‘n welverdiende breukie verlede week is die span van Podlitiek terug om die nasionale en internasionale politiek so ‘n klein bietjie vir die luisteraar te ontnonsens. In die ateljee is Ernst van Zyl en Paul Maritz, en hierdie week word oudergewoonte oor Panyaza Lesufi gekla, ondersoek word ook ingestel oor wat tans by SASOL aangaan, en berig word gegee oor die dood van ISIS se leier, Abu Bakr Al-Bagdadhi.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode ... See More

Author

Find us on Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Create a podcast - New York, NY
Help